Psalm 27:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Moenie my oorlewer aan my vyande nie,+want valse getuies het teen my opgestaan,+en hulle dreig my met geweld. Psalm 35:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Getuies met slegte bedoelings kom na vore,+en hulle vra my dinge waarvan ek niks weet nie.
12 Moenie my oorlewer aan my vyande nie,+want valse getuies het teen my opgestaan,+en hulle dreig my met geweld.