Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 22:67-71
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 67 “As jy die Christus is, sê vir ons.”+ Maar hy het vir hulle gesê: “Al sê ek dit vir julle, sal julle dit glad nie glo nie. 68 En al sou ek julle ’n vraag vra, sal julle nie antwoord nie. 69 Maar van nou af sal die Seun van die mens+ aan die magtige regterhand van God sit.”+ 70 Toe het hulle almal gevra: “Is jy dan die Seun van God?” Hy het vir hulle gesê: “Julle sê self dat ek is.” 71 Hulle het gesê: “Hoekom het ons nog getuienis nodig? Want ons het dit self uit sy eie mond gehoor.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel