Matteus 10:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+ 10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+
9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+ 10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+