Matteus 16:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hulle het gesê: “Party sê Johannes die Doper,+ ander sê Eliʹa,+ en nog ander sê Jeremia of een van die profete.” Markus 8:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hulle het vir hom gesê: “Johannes die Doper,+ maar ander sê Eliʹa,+ en nog ander sê een van die profete.”
14 Hulle het gesê: “Party sê Johannes die Doper,+ ander sê Eliʹa,+ en nog ander sê Jeremia of een van die profete.”
28 Hulle het vir hom gesê: “Johannes die Doper,+ maar ander sê Eliʹa,+ en nog ander sê een van die profete.”