Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy het gesê: “Ek sien al die Israeliete verstrooi op die berge,+ soos skape wat nie ’n herder het nie. Jehovah het gesê: ‘Hulle het nie ’n leier nie. Laat elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”

  • Jesaja 53:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Soos skape het ons almal rondgedwaal.+

      Elkeen het sy eie pad gevolg.

      En Jehovah het ons almal se sonde op hom laat neerkom.+

  • Esegiël 34:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hulle is dus verstrooi omdat daar geen herder was nie.+ Hulle is verstrooi en het kos geword vir al die wilde diere van die veld.

  • Esegiël 34:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 ‘“So waar as wat ek lewe,” sê die Soewereine Heer Jehovah, “my skape het prooi geword en kos vir al die wilde diere van die veld, want daar was geen herder nie, en my herders het nie na my skape gesoek nie. Hulle het eerder net vir hulleself gesorg en nie vir my skape nie.”’

  • Matteus 9:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Toe hy die skare sien, het hy baie jammer vir hulle gevoel,+ want hulle was verwaarloos en sleg behandel,* soos skape sonder ’n herder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel