Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar wanneer jy bid, moet jy in jou binnekamer ingaan, en nadat jy die deur toegemaak het, moet jy bid tot jou Vader wat in die geheim toekyk.+ Dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.

  • Matteus 14:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Nadat hy die skare weggestuur het, het hy alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Toe dit aand geword het, was hy alleen daar.

  • Markus 1:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Vroeg die oggend, terwyl dit nog donker was, het hy opgestaan en buitentoe gegaan, na ’n afgeleë plek, en daar het hy begin bid.+

  • Lukas 6:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel