-
Matteus 4:21, 22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Toe hy verder gaan, het hy twee ander broers gesien: Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes.+ Hulle was in die boot saam met hulle pa, Sebedeʹus, terwyl hulle hulle nette reggemaak het, en Jesus het hulle geroep.+ 22 Hulle het die boot en hulle pa dadelik agtergelaat en hom gevolg.
-