Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jesus het hierdie 12 uitgestuur en hulle die volgende instruksies gegee:+ “Moenie afdraai en ’n pad volg wat na die nasies lei nie, en moenie in enige Samaritaanse stad ingaan nie,+ 6 maar hou eerder aan om na die verlore skape van die huis van Israel te gaan.+

  • Matteus 15:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Hy het gesê: “Dit is nie reg om die kinders se brood te vat en dit vir die hondjies te gooi nie.”

  • Romeine 9:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 wat Israeliete is. Hulle is as kinders aangeneem+ en het die heerlikheid, die verbonde,+ die Wet,+ die heilige diens+ en die beloftes+ ontvang.

  • Efesiërs 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Op daardie stadium was julle sonder Christus, vervreemd van die staat Israel, vreemdelinge ten opsigte van die verbonde van die belofte.+ Julle het geen hoop gehad nie en was sonder God in die wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel