Markus 8:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En hy het die blinde man se hand geneem en hom tot buite die dorpie gebring. Nadat hy op sy oë gespoeg het,+ het hy sy hande op hom gelê en vir hom gevra: “Sien jy iets?” Johannes 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en klei met die speeksel gemaak en die klei op die man se oë gesmeer+
23 En hy het die blinde man se hand geneem en hom tot buite die dorpie gebring. Nadat hy op sy oë gespoeg het,+ het hy sy hande op hom gelê en vir hom gevra: “Sien jy iets?”
6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en klei met die speeksel gemaak en die klei op die man se oë gesmeer+