4 Toe het Jesus vir hom gesê: “Moet vir niemand vertel nie,+ maar gaan wys jou vir die priester+ en offer die gawe wat Moses voorgeskryf het.+ Dit sal as ’n getuienis vir hulle dien.”
14 Toe het hy die man beveel om niemand hiervan te vertel nie. Maar hy het gesê: “Gaan wys jou vir die priester en bring ’n offer vir jou reiniging, net soos Moses voorgeskryf het.+ Dit sal as ’n getuienis vir hulle dien.”+