-
Johannes 20:30, 31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 Jesus het natuurlik ook baie ander wonderwerke* voor die dissipels gedoen, wat nie in hierdie boekrol neergeskryf is nie.+ 31 Maar hierdie dinge is neergeskryf sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle die lewe kan hê omdat julle deur middel van sy naam glo.+
-