Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:5-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Jy moet fynmeel neem en 12 ringvormige brode daarmee bak. Twee tiendes van ’n efa* moet vir elke brood gebruik word. 6 Jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud voor Jehovah neersit.+ 7 Jy moet suiwer wierook op elke stapel sit, en dit sal ’n simbool van die brode+ wees, ’n vuuroffer aan Jehovah. 8 Hy moet dit gereeld, op elke Sabbatdag, voor Jehovah regsit.+ Dit is ’n permanente verbond met die Israeliete. 9 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets besonder heiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n permanente wetsvoorskrif.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel