14 Maar die hoofbeampte van die sinagoge was kwaad omdat Jesus haar op die Sabbat genees het, en daarom het hy vir die skare gesê: “Daar is ses dae waarop werk gedoen behoort te word.+ Kom dan op daardie dae om genees te word, nie op die Sabbatdag nie.”+