19 Toe het God gesê: “Sara, jou vrou, sal beslis vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Isak*+ noem. Dit is met hom wat ek my verbond sal bevestig as ’n ewige verbond vir sy nageslag.*+
16 Die beloftes is aan Abraham en aan sy nageslag* gemaak.+ Dit sê nie “aan jou nakomelinge”,* wat na baie verwys nie. Dit sê eerder “aan jou nageslag”,* wat na een verwys, en dit is Christus.+