Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Maak eerder vir julle skatte in die hemel bymekaar,+ waar mot en roes nie verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie. 21 Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

  • Lukas 16:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Ek sê ook vir julle: Maak vir julle vriende deur middel van die rykdom van hierdie onregverdige wêreld,*+ sodat hulle julle in die ewige woonplekke sal ontvang wanneer hierdie rykdom wegval.+

  • 1 Timoteus 6:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+ 19 So sal hulle vir hulleself ’n skat bewaar – ’n goeie fondament vir die toekoms,+ sodat hulle ’n stewige houvas op die werklike lewe kan kry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel