Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 11:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees voorspel dat ’n groot hongersnood binnekort oor die hele aarde sou kom,+ wat toe in die tyd van Claudius plaasgevind het.

  • Openbaring 6:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En ek het gekyk en ’n vaal perd gesien, en die een wat daarop sit, het die naam Dood gehad. En die Graf* het hom gevolg en was reg agter hom. En hulle het gesag oor die vierde deel van die aarde ontvang, om dood te maak met ’n lang swaard en voedseltekorte+ en dodelike plae en die wilde diere van die aarde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel