Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 “En ná die 62 weke sal die Messiʹas doodgemaak word,+ met niks vir homself nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek verwoes.+ En ’n vloed sal die einde daarvan veroorsaak. En tot die einde toe sal daar oorlog wees. Daar is op verwoestings besluit.+

  • Matteus 23:37, 38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak en die mense wat na haar gestuur is, met klippe doodgooi+ – hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak! Maar julle wou my nie toelaat nie.+ 38 Kyk! Julle huis sal verlate word.*+

  • Matteus 24:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Wanneer julle dan die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, waarvan die profeet Daniël gepraat het, in ’n heilige plek sien staan+ (hier het die leser insig nodig), 16 moet die mense wat in Judeʹa is, na die berge begin vlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel