Matteus 25:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Hou dus aan waak,+ want julle weet nie wanneer daardie dag en uur sal kom nie.+ Markus 13:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Bly op die uitkyk, bly wakker,+ want julle weet nie wanneer dit die vasgestelde tyd is nie.+ 1 Korintiërs 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ wees moedig,*+ word sterk.+ 1 Petrus 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+
8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+