Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 28:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ná die Sabbat, toe dit begin lig word op die eerste dag van die week, het Maria Magdaleʹna en die ander Maria na die graf kom kyk.+

  • Markus 16:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe die Sabbat+ verby was, het Maria Magdaleʹna, Maria,+ die ma van Jakobus, en ook Saloʹme speserye gekoop sodat hulle dit aan sy liggaam kon smeer.+ 2 En hulle het baie vroeg op die eerste dag van die week, toe die son opgekom het, na die graf* gekom.+

  • Johannes 20:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Op die eerste dag van die week het Maria Magdaleʹna vroeg na die graf toe gekom,+ terwyl dit nog donker was, en sy het gesien dat die klip reeds voor die graf weggerol is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel