Matteus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.” Matteus 21:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Die skare het bly sê: “Dit is die profeet Jesus,+ van Naʹsaret in Galileʹa!”
23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.”