Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 4:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Terwyl Petrus en Johannes met die volk gepraat het, het die priesters, die hoofman van die tempel en die Sadduseërs+ na hulle toe gekom. 2 Hulle was geïrriteerd omdat die apostels die volk geleer het en openlik verkondig het dat Jesus uit die dood opgewek is.+

  • Handelinge 5:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Toe het hulle die apostels gebring en hulle voor die Sanheʹdrin laat staan. Daarna het die hoëpriester hulle ondervra 28 en gesê: “Ons het julle uitdruklik beveel om op te hou om die mense in hierdie naam te leer,+ maar kyk! julle het julle leringe deur die hele Jerusalem versprei, en julle is vasbeslote om die bloed van hierdie man oor ons te bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel