Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 5:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want julle weet en julle besef self dat niemand wat seksueel onsedelik*+ of onrein of gierig+ is – wat beteken om ’n afgodedienaar te wees – ’n erfdeel in die Koninkryk van die Christus en van God het nie.+

      6 Laat niemand julle met leë woorde bedrieg nie, want as gevolg van sulke dinge kom die woede van God oor die kinders van ongehoorsaamheid.

  • Hebreërs 10:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want as ons opsetlik sonde beoefen nadat ons akkurate kennis van die waarheid ontvang het,+ bly daar nie meer enige offerande vir sondes oor nie,+ 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel en ’n brandende woede wat die teenstanders gaan verteer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel