Psalm 78:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hy het aangehou om manna te laat reën vir hulle om te eet. Hy het die graan van die hemel vir hulle gegee.+ Psalm 105:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Hulle het gevra, en hy het kwartels gebring.+ Hy het hulle met brood uit die hemel bly versadig.+
24 Hy het aangehou om manna te laat reën vir hulle om te eet. Hy het die graan van die hemel vir hulle gegee.+