Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 11:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Marta het vir hom gesê: “Ek weet dat hy in die opstanding+ op die laaste dag sal opstaan.”

  • Handelinge 17:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+

  • 1 Tessalonisense 4:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want die Here self sal uit die hemel neerdaal met ’n bevelende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet, en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+

  • Openbaring 20:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak. Dit is die boekrol van die lewe.+ Die dooies is geoordeel volgens wat in die boekrolle geskryf is, volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel