Lukas 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Satan in Judas ingevaar, die een wat Iskaʹriot genoem is en wat een van die Twaalf+ was. Johannes 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+
18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+