17 Hy het ’n derde keer vir hom gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy lief vir my?” Petrus het hartseer geword omdat hy hom ’n derde keer gevra het: “Is jy lief vir my?” Daarom het hy vir hom gesê: “Here, u weet alles. U weet dat ek lief is vir u.” Jesus het vir hom gesê: “Voed my skapies.+