12 En die skare het baie dinge onder mekaar oor hom gefluister. Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie. Hy mislei die mense.”+
16 Party van die Fariseërs het toe begin sê: “Hy is nie ’n man wat van God af kom nie, want hy hou nie die Sabbat+ nie.” Ander het gevra: “Hoe kan ’n mens wat ’n sondaar is, sulke wonderwerke* doen?”+ Daar was dus verdeeldheid onder hulle.+