4 op ’n erfenis wat nie vernietig kan word nie, wat onbesmet is en nie kan vergaan nie.+ Dit word in die hemel bewaar vir julle,+ 5 wat danksy julle geloof beskerm word deur God se krag vir ’n redding wat in die tyd van die einde geopenbaar sal word.