38 Maar as ek dit wel doen, glo dan die werke,+ al glo julle my nie, sodat julle kan leer en kan aanhou glo dat die Vader in eenheid met my is, en ek in eenheid met die Vader.”+
11 “Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld,+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het, sodat hulle een* kan wees net soos ons een* is.+
21 Vader, op hierdie manier kan hulle almal een wees+ en in eenheid met ons wees, net soos u in eenheid met my is en ek in eenheid met u.+ As gevolg hiervan kan die wêreld glo dat u my gestuur het.