Johannes 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 deur middel van hom, was lewe, en die lewe was die lig van die mense.+ Johannes 6:63 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 63 Dit is die gees wat lewe gee.+ Die vlees is nie van enige nut nie. Die woorde wat ek vir julle gesê het, is gees en lewe.+ Johannes 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+ Romeine 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
63 Dit is die gees wat lewe gee.+ Die vlees is nie van enige nut nie. Die woorde wat ek vir julle gesê het, is gees en lewe.+
3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+
23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+