Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 12:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 en enigiemand wat my sien, sien ook die Een wat my gestuur het.+

  • Kolossense 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy is die beeld van die onsigbare God,+ die eersgeborene van die hele skepping,+

  • Hebreërs 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hy is die weerspieëling van God se heerlikheid+ en ’n presiese weergawe van sy persoonlikheid,+ en hy hou alles in stand deur sy kragtige woord. En nadat hy ons van sondes gereinig het,+ het hy aan die regterhand van die Majesteit in die hemel gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel