Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 20:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou, want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers toe+ en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”

  • 1 Korintiërs 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+

  • 1 Korintiërs 15:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Maar wanneer alles aan hom onderwerp is, sal die Seun hom ook onderwerp aan die Een wat alles aan hom onderwerp het,+ sodat God alles vir elkeen kan wees.+

  • Filippense 2:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Behou dieselfde denke en gesindheid wat Christus Jesus gehad het.+ 6 Al was hy soos God,*+ het hy dit nooit eens oorweeg om homself aan God te probeer gelykstel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel