11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+
45 En die gelowiges* wat saam met Petrus gekom het, manne wat almal besny was, was verbaas omdat die vrye gawe van die heilige gees ook op mense van die nasies uitgestort word.
5 Toe hulle dit hoor, is hulle in die naam van die Here Jesus gedoop. 6 En toe Paulus sy hande op hulle lê, het die heilige gees op hulle gekom,+ en hulle het in vreemde tale begin praat en geprofeteer.+