Handelinge 2:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Ja, almal* is met ontsag vervul, en die apostels het baie wonderwerke en tekens begin doen.+ Handelinge 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En die apostels het aangehou om baie tekens en wonderwerke onder die volk te doen,+ en hulle almal het in die Pilaargang van Salomo+ bymekaargekom.
12 En die apostels het aangehou om baie tekens en wonderwerke onder die volk te doen,+ en hulle almal het in die Pilaargang van Salomo+ bymekaargekom.