Lukas 24:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Terwyl hy hulle geseën het, is hy van hulle geskei en na die hemel opgeneem.+ Johannes 6:62 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 62 Wat sal julle dan sê as julle die Seun van die mens sien opvaar na waar hy voorheen was?+