Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 28:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jesus het hulle ontmoet en gesê: “Goeiedag!” Hulle het nader gegaan en hom aan sy voete gegryp en aan hom eer bewys.*

  • Johannes 20:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Dit was laat op daardie dag, die eerste dag van die week, en die deure waar die dissipels was, was gesluit omdat hulle bang was vir die Jode. Toe het Jesus gekom en tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+

  • 1 Korintiërs 15:4-7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 en dat hy begrawe is,+ ja, dat hy op die derde dag+ opgewek is,+ volgens die Skrif,+ 5 en dat hy aan Seʹfas*+ verskyn het, en toe aan die Twaalf.+ 6 Daarna het hy aan meer as 500 broers op dieselfde tyd verskyn.+ Die meeste van hulle lewe nou nog, maar party het al gesterf.* 7 Daarna het hy aan Jakobus+ verskyn, en toe aan al die apostels.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel