Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 10:45, 46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 En die gelowiges* wat saam met Petrus gekom het, manne wat almal besny was, was verbaas omdat die vrye gawe van die heilige gees ook op mense van die nasies uitgestort word. 46 Want hulle het gehoor hoe hulle in vreemde tale praat en God loof.+ Toe het Petrus gevra:

  • 1 Korintiërs 12:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Aan die een word daar woorde* van wysheid deur middel van die gees gegee, aan ’n ander woorde van kennis volgens dieselfde gees,

  • 1 Korintiërs 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 en dit help ander om kragtige werke te doen,+ ander om te profeteer, ander om te onderskei of woorde geïnspireer is,+ ander om verskillende tale te praat+ en ander om te vertaal.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel