13 Toe hulle daar aankom, het hulle opgegaan na die bo-kamer waar hulle gebly het. Petrus was daar, sowel as Johannes en Jakobus en Andreʹas, Filippus en Tomas, Bartolomeʹus en Matteʹus, Jakobus, die seun van Alfeʹus, Simon die ywerige en Judas, die seun van Jakobus.+