1 Korintiërs 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Aan die een word daar woorde* van wysheid deur middel van die gees gegee, aan ’n ander woorde van kennis volgens dieselfde gees, 1 Korintiërs 12:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 en dit help ander om kragtige werke te doen,+ ander om te profeteer, ander om te onderskei of woorde geïnspireer is,+ ander om verskillende tale te praat+ en ander om te vertaal.*+
8 Aan die een word daar woorde* van wysheid deur middel van die gees gegee, aan ’n ander woorde van kennis volgens dieselfde gees,
10 en dit help ander om kragtige werke te doen,+ ander om te profeteer, ander om te onderskei of woorde geïnspireer is,+ ander om verskillende tale te praat+ en ander om te vertaal.*+