-
Joël 2:28-32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Daarna sal ek my gees op alle soorte mense* uitstort,+
en julle seuns en julle dogters sal profeteer,
julle ou manne sal drome droom
en julle jong manne sal visioene sien.+
29 En in daardie dae sal ek my gees
selfs op my slawe en slavinne uitstort.
31 Die son sal in duisternis verander word en die maan in bloed,+
voordat die groot en ontsagwekkende dag van Jehovah kom.+
32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.+
Want op die berg Sion en in Jerusalem sal dié wees wat weggekom het,+
die oorlewendes wat deur Jehovah geroep word, net soos Jehovah gesê het.”
-