12 Toe Filippus die goeie nuus van die Koninkryk van God en die naam van Jesus Christus bekend gemaak het,+ het die mense hom geglo, en mans en vrouens is gedoop.+
8 Maar Krispus,+ die hoofbeampte van die sinagoge, en almal in sy huis het in die Here begin glo. En baie van die Korintiërs wat gehoor het, het begin glo en is gedoop.