Johannes 10:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 en Jesus het in die tempel in die Pilaargang van Salomo geloop.+ Handelinge 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En die apostels het aangehou om baie tekens en wonderwerke onder die volk te doen,+ en hulle almal het in die Pilaargang van Salomo+ bymekaargekom.
12 En die apostels het aangehou om baie tekens en wonderwerke onder die volk te doen,+ en hulle almal het in die Pilaargang van Salomo+ bymekaargekom.