Handelinge 5:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+ Hebreërs 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Om baie kinders tot heerlikheid te lei,+ het die Een vir wie alles is en deur wie alles is, dit gepas gevind om die een deur wie redding vir hulle moontlik gemaak is,*+ tot volmaaktheid te bring deur hom te laat ly.+
31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+
10 Om baie kinders tot heerlikheid te lei,+ het die Een vir wie alles is en deur wie alles is, dit gepas gevind om die een deur wie redding vir hulle moontlik gemaak is,*+ tot volmaaktheid te bring deur hom te laat ly.+