27 maar ek straf* my liggaam+ en lei dit as ’n slaaf, sodat ek, nadat ek vir ander gepreek het, nie self op die een of ander manier afgekeur* sou word nie.
22 Julle is geleer om van die ou persoonlikheid ontslae te raak,+ wat met julle vorige lewenswyse ooreenkom en wat al hoe slegter word as gevolg van sy bedrieglike begeertes.+
5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.