Filippense 1:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Want julle het die voorreg ontvang om nie net geloof in Christus te stel nie, maar ook om vir hom te ly.+ Kolossense 1:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Ek is bly dat ek nou vir julle kan ly,+ en ek voel dat ek nog in volle mate moet ly as ’n lid van die liggaam van Christus,+ naamlik die gemeente.+
29 Want julle het die voorreg ontvang om nie net geloof in Christus te stel nie, maar ook om vir hom te ly.+
24 Ek is bly dat ek nou vir julle kan ly,+ en ek voel dat ek nog in volle mate moet ly as ’n lid van die liggaam van Christus,+ naamlik die gemeente.+