1 Korintiërs 15:53 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 53 Want die een wat kan vergaan, verander in een wat nie kan vergaan nie,+ en die een wat kan sterf, verander in een wat nie kan sterf nie.+ Openbaring 3:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+
53 Want die een wat kan vergaan, verander in een wat nie kan vergaan nie,+ en die een wat kan sterf, verander in een wat nie kan sterf nie.+
21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+