Johannes 8:31, 32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het Jesus vir die Jode wat hom geglo het, gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle werklik my dissipels, 32 en julle sal die waarheid ken,+ en die waarheid sal julle vrymaak.”+ 1 Korintiërs 15:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+
31 Toe het Jesus vir die Jode wat hom geglo het, gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle werklik my dissipels, 32 en julle sal die waarheid ken,+ en die waarheid sal julle vrymaak.”+