Deuteronomium 32:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+ Romeine 10:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En ek vra ook: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle jaloers maak met mense van ander nasies. Ek sal julle woedend maak deur middel van ’n dwase nasie.”+
21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+
19 En ek vra ook: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle jaloers maak met mense van ander nasies. Ek sal julle woedend maak deur middel van ’n dwase nasie.”+