Efesiërs 4:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Julle moet aanhou om ’n nuwe denkwyse aan te leer*+ 24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.
23 Julle moet aanhou om ’n nuwe denkwyse aan te leer*+ 24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.