Spreuke 16:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Trots lei tot ondergang,en hoogmoed kom voor ’n val.+ Galasiërs 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want as iemand dink dat hy iets is terwyl hy niks is nie,+ bedrieg hy homself. 1 Petrus 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+
5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+